Lena Headey

Lena Headey
Geboortenaam Lena Kathren Headey
Geboorte 3 Oktober 1973 (1973-10-03)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1992–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lena Kathren Headey (gebore 3 Oktober 1973) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 300 (2006), Dredd (2012), en Pride and Prejudice and Zombies (2016), en in die televisiereeks Game of Thrones (2011).[1]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named maroela

Developed by StudentB